Radio Profile
Pause

Xruis Radio

Xruis Radio Logo
Bitrate: 128 Open in your device player
Track: ...
Description:
Baie welkom by XruisRadio. ‘n Afrikaanse Christelike internet radiostasie gemik om elke luisteraar net die beste te bied in Christelike musiek, asook geestelik te voed met Woord-baseerde boodskappe in Afrikaans.

Ons missie is eenvoudig - Ons verkondig Jesus Christus.

2 Timoteus 1:8

“Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie…”
Website: http://www.xruisradio.co.za
Categories:
Embed: Get a Player Get a Button
Advertisement